Loretta Devine

Loretta Devine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Augustus 1949 (1949-08-21)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Loretta Devine (gebore 21 Augustus 1949) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Waiting to Exhale (1995) en Crash (2004), en in die televisiereekse Boston Public (2000) en Grey's Anatomy (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy